GT
Gerda Taljaard
2quotes
Quotes by Gerda Taljaard
"
Die Westerse samelewing het so verwyderd geraak van die geestelike sfeer dat hulle die dood beskou as die ergste ding wat die mens kan tref, maar laat ek jou nou sê, Rosa, daar’s veel erger dinge as die dood: eensaamheid, uitsigloosheid, verguising, verwerping, verwaarlosing, ’n lewe sonder liefde …” Hy het gesug. “Die dood is ’n wegkomkans van hierdie sinloosheid, en ’n poort tot ’n nuwe, betekenisvolle bestaan.
"
Die liefde verdra alles, maar die liefde het dikwels tande.― Deborah Steinmair, Hartlam